Volume 1 – Ruimtereis na Nêrens

Elizabeth Moss - Bessie - se identiteit is gesteel. Sy is nou 'n gevangene met geheueverlies, op 'n gevaarlik aantreklike losprysjagter, Danie Landsberg, se ruimteskip. Danie maak haar knieë lam, maar hy dink sy is 'n misdadiger en kan haar nie verdra nie.

Hy vind eers later uit dat Naydien Huisamen die regte misdadiger is. Naydien, met die hulp van ruimterower, Tomas Salvinski, steel Bessie by die Landsbergs om die losprys op haar in te palm. Danie deurkruis die heelal om na Bessie te soek. Sal hy ooit betyds by haar kan uitkom?

QR kode | Ruimtereis na Nêrens | Die Landsbergs - Volume 1
QR kode | Ruimtereis na Nêrens | Die Landsbergs - Volume 1

Ook in hierdie reeks:

  • Ruimtereis na Nêrens | Die Landsbergs - Volume 1
  • Tussen Niks en Nêrens - Volume 2
  • Stille Waters, Diepe Grond | Die Landsbergs - Volume 3