Gratis goedjies

Boek 1 in die reeks is nou gratis beskikbaar op Smashwords.

Voeg 'n tikkie epiese ruimte-avontuur by jou skerms! Verken ons versameling gratis 1080p-agtergrondprente, met portretweergawes vir tablette en selfone wat binnekort beskikbaar is.

GRATIS e-boek – Ruimtereis na Nêrens – Die Landsbergs - Volume 1

Boek 1 is tans GRATIS beskikbaar op Smashwords. Kry jou kopie vandag en begin die avontuur.

Elizabeth Moss - Bessie - se identiteit is gesteel. Sy is nou 'n gevangene met geheueverlies, op 'n gevaarlik aantreklike losprysjagter, Danie Landsberg, se ruimteskip. Danie maak haar knieë lam, maar hy dink sy is 'n misdadiger en kan haar nie verdra nie.

Hy vind eers later uit dat Naydien Huisamen die regte misdadiger is. Naydien, met die hulp van ruimterower, Tomas Salvinski, steel Bessie by die Landsbergs om die losprys op haar in te palm. Danie deurkruis die heelal om na Bessie te soek. Sal hy ooit betyds by haar kan uitkom?

QR kode | Die Landsbergs | Volume 1



  • Volume 1 | Die Landsbergs
  • Volume 2 | Die Landsbergs
  • Volume 3 | Die Landsbergs